3-Slaapkamer Meenthuis Te Huur – Beskikbaar 1 Augustus 2025!
Hierdie pragtige "lock-up-and-go" meenthuis bied gerief, ruimte en ligging in een perfekte pakket!
Eiendomskenmerke:
3 Slaapkamers met ingeboude kaste
2 Netjiese badkamers
Oopplan-kombuis met ingeboude kaste
Ligte en ruim leef- en eetarea
Netjies geteel regdeur
Oorhoofse parkeerplek
Klein stoorkamer
Prepaid elektrisiteit vir maklike begroting
Gereed vir vesel-internet (opsioneel)
Beskikbaar vanaf 1 Augustus 2025
Neem asseblief kennis: In ooreenstemming met die eienaar se voorkeur, is hierdie eenheid die geskikste vir persone wat die bestaande neutrale en minimalistiese styl van die binnekant sal handhaaf.